Oor die foto’s

Ons was al in 11 van Angola se 18 provinsies.  Dis ‘n baie mooi land en ons geniet ons ontdekkingsreise verskriklik.  Oral waar ons gaan, neem ons foto’s.  Niks fêncy nie, sommer met ‘n gewone mik-en-druk nommer.  Al post ek soms foto’s op my ander blog, lê die oorgrote meerderheid nog op ons hardeskyf.  :wink:

Ons (ek en my man) is passievol oor Angola en wys graag wat ons al gesien het.  Dalk is daar êrens iemand wat ons passie deel, en vir wie die foto’s iets sal beteken.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.